Credits
PERFORMING ARTISTS
Juanita du Plessis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Juanita du Plessis
Songwriter
Lyrics
Ek soek na jou
Waar is jy?
Ek wonder dink
Jy ook vanaand aan my
Is jy by haar?
Maak sy jy ook bly
Dink jy soms aan ons tye saam
Toe ek en jy nog was?
Waar is jy vanaand?
Waar sal ek jou kry?
Want ek soek jou in die nag
In die gange van my hart
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy?
Al die ure draai verby
Sal ons mekaar weer kry?
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy?
Wonder jy soms of ek na jou verlang?
As ek dink aan jou
Dan maak dit my so bang
En wonder jy soms hoe dit voel
Jou lyf hier teen aan my?
Waar is jy vanaand?
Waar sal ek jou kry?
Want ek soek jou in die nag
In die gange van my hart
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy?
Al die ure draai verby
Sal ons mekaar weer kry?
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy?
Jy't jou rug op my gedraai
Hoe moes ek dit raai?
Sal ons die verlore ure weer terug kan draai?
Want ek soek jou in die nag
In die gange van my hart
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy?
Al die ure draai verby
Sal ons mekaar weer kry?
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy?
Ek soek jou in die nag
In die gange van my hart
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy?
(Waar is jy vanaand?)
Al die ure draai verby
(Draai verby)
Sal ons mekaar weer kry?
(Sal ek jou kry?)
Ek soek na jou vanaand
Waar is jy?
Waar is jy vanaand?
Written by: Juanita du Plessis