Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Vocals
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Conductor
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Christoph Kotze
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

Lyrics

Lei my na die water Waar jy jou seer weg was Oeh, balsem my wonde Met die dou op die gras Wys vir my die leemte Waar ek in jou hart pas Oh, lei my na die water, na die water Waar jy jou seer weg was Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet Net die hemel weet hoe lief Skryf vir my jou drome Op gebleikte glas Vertel my van jou liefde Vir die donker nag Gee my asem, gee my lewe Dalk net 'n bietjie sig Oeh, skryf vir my jou drome, ja, jou drome, op gebleikte glas Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet Net die hemel weet hoe lief, hoe lief ek jou het Oeh woah oh oh oh woah Oeh woah oh oh oeh woah Oeh woah oh oh oeh woah Oeh woah oh oh oeh woah Lei my na die water Lei my na die water Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet Net die hemel weet hoe lief Ja, net die hemel weet hoe lief ek jou het Dis baie meer vir my ek weet, ek sal dit nooit vergeet Jy kan nie die liefde aan aardse goeters meet Net die hemel weet hoe lief, hoe lief ek jou het
Writer(s): Christoph Kotze Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out