Top Songs By Manie Jackson
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Manie Jackson
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Manie Jackson
Lyrics
Pennington
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dennis East
Producer
Lyrics
Kyk, kyk in my oë
Sien jy die liefde wat brand soos 'n vuur binne my
Ek is lief vir jou en jy moet dit weet
Maar jy jy skram weg van my
Soos 'n trein op sy spoor
Hardloop jy weg as ek praat
Is jy nog lief vir my
Want ek wil dit hoor
Onthou my onthou my onthou
As die nagte dalk te lank word vir jou
As die winter sy kombers om jou vou
En die koue dring deur tot by jou
Jy is die sonskyn vir my
Die lente die somer dis jy
Voor die herfs die helder kleure oop vou
Onthou my onthou my onthou
Vanaand dink ek weer aan jou
En ek hoor weer die stem in my hart wat vir my die heeltyd sê
Ek wil jou hê so jy moet verstaan
Onthou my onthou my onthou
As die nagte dalk te lank word vir jou
As die winter sy kombers om jou vou
En die koue dring deur tot by jou
Jy is die sonskyn vir my
Die lente die somer dis jy
Voor die herfs die helder kleure oop vou
Onthou my onthou my onthou
As die winter sy kombers om jou vou
En die koue dring deur tot by jou
Voor die herfs die helder kleure oop vou
Onthou my onthou my onthou
Written by: Manie Jackson, Pennington