Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Manie Jackson
Manie Jackson
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Manie Jackson
Manie Jackson
Lyrics
Harley Allen
Harley Allen
Composer
Carson Chamberlain
Carson Chamberlain
Composer

Lyrics

[Verse 1]
Die lewe loop 'n vreemde pad
Wat 'n mens soms nie beplan
Maar jy't 'n keuse wat jy daarvan maak
[Verse 2]
Soms kyk jy terug na 'n verdwaalde weg
Somtyds dink jy, jy was reg
Wonder jy ook weer wat staan tussen ons vanaand?
[Chorus]
En die hemel weet ek was lief vir jou
Sal ek jou nooit vas kan hou?
Is dit als te laat, om 'n weer probeer te maak? (Na-na-na-na-na-na)
[Chorus]
En die vlamme brand, die hel breek los
Vir elke traan het dit ons gekos
Sê my wat staan weer tussen jou en my vanaand? Na-na-na-na-na-na, na-na-na-na-na-na)
[Verse 3]
Nou staan ons hier, die kruispad wag
Nie links of regs sien ek die lig
Wie se keuse is dit hierdie keer?
[Verse 4]
Jy kyk weer terug, jy raak verward
Ek draai maar links en ek volg die swart
Want hier staan dit weer tussen jou en my vanaand
[Chorus]
En die hemel weet ek was lief vir jou
Sal ek jou nooit vas kan hou
Is dit als te laat om 'n weer probeer te maak? Na-na-na-na-na-na)
[Chorus]
En die vlamme brand, die hel breek los
Vir elke traan het dit ons gekos
Sê my, wat staan weer tussen jou en my vanaand? Na-na-na-na-na-na, na-na-na-na-na-na)
[Chorus]
Ja, die vlamme brand, die hel breek los
Vir elke traan het dit ons gekos
Sê my, wat staan weer tussen jou en my vanaand?
Written by: Carson Chamberlain, Harley Allen, Manie Jackson
instagramSharePathic_arrow_out