Lyrics
Hier staan ons nou na soveel jare
Wens jy kon vandag my gedagtes lees
Ek wil jou hier hou
Die sleutel van my hart is joune
Sou jy my weer een dag nodig kry
Ek is hier
Tot jy terug is by my sal ek droom hoe ek jou in my arms hou
Ek wag vir jou
Want ek weet jou pad sal na my toe lei
Ek wag vir jou
Want ek glo jy is bedoel vir my
Al staan ek in die reën
Ek weet jy is die een
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou
Tot jy weer by my kom bly
As tyd jou dan vir 'n oomblik moet weg vat
Sal ek bly vas hou aan wat ons het
Dit wat ons onthou
Sou jou wêreld eendag donker word
Sou die sterre in jou oë verdwyn
Ek is hier
Tot jy terug is by my sal ek droom hoe ek jou in my arms hou
Ek wag vir jou
Want ek weet jou pad sal na my toe lei
Ek wag vir jou
Want ek glo jy is bedoel vir my
Al staan ek in die reën
Ek weet jy is die een
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou
Want ek weet jou pad sal na my toe lei
Ek wag vir jou
Want ek glo jy is bedoel vir my
Al staan ek in die reën
Ek weet jy is die een
Ek wag vir jou
Ek wag vir jou
Tot jy weer by my kom bly
Tot jy weer by my kom bly
Tot jy weer by my kom bly
Written by: 2008 South Africa, Juanita du Plessis