Top Songs By Armand Joubert
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Armand Joubert
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Armand Joubert
Songwriter
Hendrik Joerges
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Hendrik Joerges
Executive Producer
Lyrics
Weet jy wat jy aan my doen aah
Het jy ooit n hart om te voel
Want veels te maal dink jy
Jy kan my weer soen aah
En weer dieselfde dinge doen
Ek hou nie van hoe jy dit sê nie
Ek hou nie van hoe jy my laat voel nie
Ek hou nie van hoe jy met my praat nie
Jyt belowe jy sal nooit so maak nie
Ek hou nie van hoe jy my sê nie
Ek wil nie langer meer by jou kom lê nie
Op die einde van die dag
Ek hou nie van hoe jy my vas hou
Ooh vas hou
Ooh aah
Hier gaan ons alweer n keer aah
Jy maak my net seer so seer
Seer seer seer seer
Want veels te maal dink jy
Jys die regte een aah
Jyt nog soveel om te leer
Ek hou nie van hoe jy dit sê nie
Ek hou nie van hoe jy my laat voel nie
Ek hou nie van hoe jy met my praat nie
Jyt belowe jy sal nooit so maak nie
Ek hou nie van hoe jy my sê nie
Ek wil nie langer meer by jou kom lê nie
Op die einde van die dag
Ek hou nie van hoe jy my vas hou
As jy my net so vas hou
Soos wat jy met my baklei
Sal ek langer by jou bly
As jy my net so vas hou
Soos wat jy op my skreeu
Dan kies ek jou dalk net weer
Ek hou nie van hoe jy dit sê nie
Ek hou nie van hoe jy my laat voel nie
Ek hou nie van hoe jy met my praat nie
Jyt belowe jy sal nooit so maak nie
Ek hou nie van hoe jy my sê nie
Ek wil nie langer meer by jou kom lê nie
Op die einde van die dag
Ek hou nie van hoe jy my vas hou
Written by: Armand Joubert, Hendrik Joerges