Credits
PERFORMING ARTISTS
Sossi
Performer
Armand Joubert
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Armand Joubert
Songwriter
Augusta Zietsman
Songwriter
Hendrik Joerges
Composer
Lyrics
[Intro]
Slag, slag, slag
[Verse 1]
Gee my mood, maak my skud maar make it good
Love jou fits, it's in the shoes
Slag die ritme, feel die groove
Die groove
Slag
Slag
Slag
[Chorus]
Gee my krag, jy beter fokken slag
Slag, slag, slag
Jy beter fokken slag
Slag, slag, slag
[Verse 2]
Meowzit Queen, jou wilde ding
Welkom in die binnekring
Met Armand op die vocal slot en Sossi wat die beats drop
Soos jou pa as hy dronk is
No worries, stay in focus
Death drop, laat daai boudjies op die beat pop
Death threats dra ek soos 'n necklace
[PreChorus]
Dapperheid het jou uiteindelik uit die kas uit gebring
Kom binne daar's iets wat wag, welkom by die Huis van Slag
Onderhonde op die vloer, moffies hier dis waar ons boer
Wees verseker, jy beter
[Chorus]
Jy beter fokken slag
Slag, slag, slag
Jy beter fokken slag
Slag, slag, slag
[Verse 3]
Dis nie hate nie, dis heat rising up from the carpet
Jy beter ligloop voor jy in die fokken song is
Hierdie is die nuwe eisteddfod
Cum laude bitch, nou check this
[PreChorus]
Dapperheid het jou uiteindelik uit die kas uit gebring
Kom binne daar's iets wat wag, welkom by die Huis van Slag
Onderhonde op die vloer, moffies hier dis waar ons boer
Wees verseker, jy beter
[Chorus]
Jy beter fokken slag
Welkom by die Huis van Slag
Slag, slag, slag
Jy beter fokken slag
Slag, slag, slag
[Bridge]
Gee my mood, maak my skud maar make it good
Love jou fits, it's in the shoes
Slag die ritme, feel die groove
Die groove
[Outro]
Slag
Slag
Slag
Gee my krag, jy beter fokken slag
Written by: Armand Joubert, Augusta Zietsman, Hendrik Joerges