Top Songs By Synth Peter
Credits
PERFORMING ARTISTS
Synth Peter
Performer
What The Faf
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Synth Peter
Composer
Francois Marais
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Synth Peter
Producer
Lyrics
Skud julle holle
Sit jou hande in die lug
'Cause shits about to get dangerous
Styg op soos ballonne longe vol en lekke hoog
Op en op tot ons buitekant die ruimte is
Asem in en asem uit
Onthou om rondom jou te kyk
Daar is Aliens daar buite byt ’n alien my brein
Kom time travel deur space in my en Synth se ruimtetuig
Kom hang met scary monsters en met maan meisies uit
Sulke sulke tyd
What the faf, Synth Peter ahh
Dis weer time to levetate
Next level lammit uit
check-check-check-check ‘it uit
Ons connections kwalitiet
Ons doen netjies besigheid
Ons gaan mooi na julle kyk
Skud julle holle
Sit jou hande in die lig
'Cause shits about to get dangerous
Styg op soos ballonne longe vol en lekke hoog
Op en op tot ons buitekant die ruimte is
Skud julle holle
Sit jou hanne in die lig
'Cause shits about to get dangerous
Styg op soos ballonne longe vol en lekke hoog
Op en op tot ons buitenkant die ruimte is
Trek ‘it in en blaas ‘it uit
Trek ‘it in en en pass vir my
Ja die kruie in my tuin kry my in die moeilikheid
Regte plek en regte tyd
Om die universe te taste
Gebruik die kruie in my tuin om my bewussein uit te brei
Sulke sulke tyd
What the faf Synth Peter hey
Dis weer time to levitate
Next level lam ‘it uit
Check check checkit uit
Ons connections kwaliteit
Ons doen netjies besigheid
Ons gaan mooi na julle kyk
Skud julle holle
Sit jou hande in die lig
'Cause shits about to get dangerous
Styg op soos ballonne longe vol en lekke hoog
Op en op tot ons buitenkant die ruimte is
Skud julle holle
Sit jou hande in die lug
'Cause shits about to get dangerous
Styg op soos ballonne longe vol en lekke hoog
Op en op tot ons buitenkant die ruimte is
Written by: Francois Marais, Synth Peter