Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Nádine
Nádine
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Steve Hofmeyr
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
S.T.Purvis
S.T.Purvis
Producer
Steve Taylor
Steve Taylor
Producer
Ian Bossert
Ian Bossert
Producer

Lyrics

Daar's geen wyer draai as 'n Kaapse draai
Dis die langpad om en dis swaar gelaai
Dit help 'n hart wat skielik wil vergeet
Daar's geen wyer draai as 'n Kaapse draai
In die stertwind van die witborskraai
Tot Tafelberg my van jou laat vergeet
Aai aai die witborskraai
Hiervandaan na Mosselbaai maar
Maak jy jou oë toe as ons soen
Of loer jy oor my skouer
Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is
Maak jy jou oë toe as ons soen
Of dwaal jy weg oor paaie
Maak jou hart weer draaie in die Kaap
Daar's geen wyer draai as 'n Kaapse draai
Dit's die groot Suid-oos wat jou hart wegwaai
Ons liefde hang aan die kabelkar se spoor
Daar's geen wyer draai as 'n Kaapse draai
Dis die beste plek om jou af te laai
As jy my uit my arms wil verloor
Aai aai die witborskraai
Hiervandaan na Mosselbaai maar
Maak jy jou oë toe as ons soen
Of loer jy oor my skouer
Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is
Maak jy jou oë toe as ons soen
Of Dwaal jy weg oor paaie
Maak jou hart weer draaie in die Kaap
Aai aai die witborskraai
Hiervandaan na Mosselbaai maar
Maak jy jou oë toe as ons soen
Of loer jy oor my skouer
Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is
Maak jy jou oë toe as ons soen
Of dwaal jy weg oor paaie
Maak jou hart weer draaie in die Kaap
Maak jy jou oë toe as ons soen
Of loer jy oor my skouer
Na iemand 'n bietjie ouer as wat ek is
Maak jy jou oë toe as ons soen
Of dwaal jy weg oor paaie
Maak jou hart weer draaie in die Kaap
Written by: Steve Hofmeyr
instagramSharePathic_arrow_out