Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Arnold de Wet
Arnold de Wet
Performer
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
Jacomien De Wet
Jacomien De Wet
Background Vocals
Elschen De Wet
Elschen De Wet
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Arnold de Wet
Arnold de Wet
Composer
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold de Wet
Arnold de Wet
Producer
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Mixing Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Groter as die berge
Wyer as die vlaktes in die verte
Here dis die grootte van U liefde
Ja, U is lief vir my, U is lief vir my
U is lief vir my, U is lief vir my
[Verse 2]
Ek het ‘n huis
Waarheen ek gaan
Ek het ‘n Vader in die hemel
En Hy ken my naam
Ek het ‘n Vriend
Wat by my staan
U is lief vir my, U is lief vir my
U is lief vir my-y
[Verse 3]
Groter as die berge
Wyer as die vlaktes in die verte
Here, dis die grootte van U liefde
Ja, U is lief vir my, U is lief vir my
Dieper as die oseane
Sterre in die wentelbane
Here, dis die hoogte van U liefde
Ja, U is lief vir my, U is lief vir my
U is lief vir my, U is lief vir my
[Verse 4]
Ek is oortuig
Ek kan dit sien
Ek weet dat niks my ooit kan weghou van U liefde nie
Ek glo dit vas
U sal voorsien
U is lief vir my, U is lief vir my
U is lief vir my-y
[Verse 5]
Groter as die berge
Wyer as die vlaktes in die verte
Here, dis die grootte van U liefde
Ja, U is lief vir my, U is lief vir my
Dieper as die oseane
Die sterre in die wentelbane
Here, dis die hoogte van U liefde
Ja, U is lief vir my, U is lief vir my
U is lief vir my, U is lief vir my
U is lief vir my, U is lief vir my
U is lief vir my-y
[Verse 6]
Ek was verlore
Steeds het U my eerste lief gehad
Dis asemrowend
U liefde vir my
[Verse 7]
Groter as die berge
Wyer as die vlaktes in die verte
Here dis die grootte van U liefde
Ja, U is lief vir my, U is lief vir my
Dieper as die oseane
Die sterre in die wentelbane
Here, dis die hoogte van U liefde
Ja, U is lief vir my, U is lief vir my
U is lief vir my, U is lief vir my
U is lief vir my, U is lief vir my
Written by: Arnold de Wet, Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out