Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Henri Alant
Henri Alant
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Henri Alant
Henri Alant
Lyrics
Christie Schutte
Christie Schutte
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Onthou toe ons nog jonger was?
Op die pad, geen slaap, geen matras
En in die aand, gaan konsert hou op Laurika se lied
[Verse 2]
Net soos Steve Hofmeyr in sy jeans
Het jy my nog altyd sexy gesien
En deur jou oë is ek die man wie ek weet ek moes wees
[Chorus]
Jy's my vir ewig
Jy's my vir altyd, vir ewig en altyd
Niks in die lewe maak saak nie
As jy hier aan my sy
[Chorus]
Jy's my vir ewig
Jy's my veraltyd, vir ewig en altyd
Niks in die lewe maak saak nie
As jy hier aan my sy
As jy hier aan my sy, oh-oh-oh
Oh-oh-oh, As jy hier aan my sy
Oh-oh-oh
Oh-oh-oh, As jy hier aan my sy
[Verse 3]
As die lewe vir jou te veel raak
Dink net terug aan ons eerste dans
Weet in jou hart dat jy iemand soos ek langs jou het
[Verse 4]
Oe jy gee nogsteeds daai beat beste gevoel
Jy ken my hart jy weet wat ek bedoel
En aan jou sy is daar 'n nuwe tyd wat vir ons wag
Wat vir ons wag
[Verse 5]
Jy's my vir ewig
Jy's my veraltyd, vir ewig en altyd
Niks in die lewe maak saak nie
As jy hier aan my sy
[Chorus]
Jy's my vir ewig
Jy's my veraltyd, vir ewig en altyd
Niks in die lewe maak saak nie
As jy hier aan my sy
As jy hier aan my sy
[Verse 6]
Jy ken my hart ek gaan ten gronde
Jy ken my siel my diepste sondes
Jy ken my lewe, jy ken my wonde
En in 'n ander lewe sal ek weer vir jou wag
[Chorus]
Jy's my vir ewig
Jy's my veraltyd, vir ewig en altyd
Niks in die lewe maak saak nie
As jy hier aan my sy
[Chorus]
Jy's my vir ewig
Jy's my veraltyd, vir ewig en altyd
Niks in die lewe maak sin nie
As jy hier aan my sy
As jy hier aan my sy, oh-oh-oh
Written by: Christie Schutte, Henri Alant
instagramSharePathic_arrow_out