Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Henri Alant
Henri Alant
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Henri Alant
Henri Alant
Songwriter
Ferdi Steyn Eicker
Ferdi Steyn Eicker
Songwriter

Lyrics

Jy, het die sprokie van jou lewe geskryf
Elke hartklop en ritme en polslag is wie jy is
Hoe sal jy weet, as die lewe jou nog kanse sal gee
Waar 'n wil is n weg jyt jou toekoms
So hou aan bou
Hou aan met bou
Jy is alles wat jy moet wees
En jy gee alles wat jy gee so bly
Net wie jy is want jy is lig
Want jy is lig
Jy weet, alles wat jy moes leer en
Jy leef vir alles wat jy moes wees
So bly net wie jy is
Want jy lig
Ja jy is lig
Tree, vir tree jou opstaan le in probeer
Wie nie wag nie sal nie wen nie
Jy weet jy kan jouself weer n kans gee
Sit die lig aan in die doner as jou alles verdwyn
Jou more is soos gister
En jou gister is soos stof verby
Ja dis soos stof verby
Jy is alles wat jy moet wees
En jy gee alles wat jy gee so bly
Net wie jy is want jy is lig
Want jy is lig
Jy weet, alles wat jy moes leer en
Jy leef vir alles wat jy moes wees
So bly net wie jy is
Want jy lig
Ja jy is lig
Jy is alles wat jy moet wees
En jy gee alles wat jy gee so bly
Net wie jy is want jy is lig
Want jy is lig
Jy weet, alles wat jy moes leer en
Jy leef vir alles wat jy moes wees
So bly net wie jy is
Want jy lig
Ja jy is lig
Written by: Ferdi Steyn Eicker, Henri Alant
instagramSharePathic_arrow_out