Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
FATMAN
FATMAN
Vocals
Christie Schutte
Christie Schutte
Drums
Mauritz Lotz
Mauritz Lotz
Guitar
Rian Swanepoel
Rian Swanepoel
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Andre le Roux du Toit
Andre le Roux du Toit
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Christie Schutte
Christie Schutte
Producer

Lyrics

[Verse 1]
My ouma het gesê as jy iets so graag wil hê moet jy net vra
Nou wat staan my dan te doen
Ek wil nie baie meisies soen, maar net vir haar
[Verse 2]
En word ek dalk geseën met so 'n meisie drie-in-een, sal ek haar trou
Ek sal vir altyd by haar bly, ek sal haar aantrek soos 'n trui
Oh-oh-oh, yaah
[Chorus]
Ag, gee my net 'n vet vrou, vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toevou, toevou, ja
[Verse 3]
Daar's baie meisies mooi en sag
Baie models wat nog wag, so baie opsies
Maar wat sal ek myself tog steur aan al daai girls so uitgeteer en anoreksies
[Verse 4]
Ek wil geen trophy troue hê, ek het lankal mos gesê jy kan haar hou
Want sy is dunner as 'n stok
Wat help dit om te jok, ek soek beskerming teen die kou
[Chorus]
Ag, gee my net 'n vet vrou, vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou, plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toevou, toevou, ja
Ag, gee my net 'n dik stuk, dik stuk
Ek wil net al haar vette insluk, insluk
Ek like haar grootte so verskriklik, skriklik
Ag, gee my net 'n dik stuk, dik stuk, ja
[Bridge]
Oh-oh-oh, yaah
[Chorus]
Ag, gee my net 'n vet vrou
Sy moet my altyd op my plek hou
Sy kan my warm in die bed hou, bed hou
Sy kan my in haar rolle toevou, toevou, ja
Ag, gee my net 'n dik stuk, dik stuk
Ek wil net al haar vette insluk, insluk
Ek like haar grootte so verskriklik, skriklik
Ag, gee my net 'n dik stuk, dik stuk, ja
Written by: Andre le Roux du Toit
instagramSharePathic_arrow_out