Top Songs By Jakkie Louw
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jakkie Louw
Songwriter
Lyrics
Woef ek sê
Daars ’n nuwe kat hier in die platteland
Haar naam is Lucy Vermaak
Pad gevat uit die ou groot stad
Van waar dit maak nie saak
Haar Pa het die grootste mielieland
In die Oord Vrystaat
Hulle hou toe party om welkom te sê
Plaas dak nat maak
Kyk in my oë
Ek is ’n plaashond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond
Ek is ’n plaashond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond
Vrydag aand by die boerebar
Raak Lucy deurmekaar
Die Jakkiemeisters was te veel
Sy begin dadelik te dans
Arms om hoog met ’n stout katoog
Miskien moet sy kom proe?
’n Laaitie van die platteland
’n Boere Scooby Doo
Kyk in my oë
Ek is ’n plaashond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond
Ek is ’n plaashond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond
Ooh ooh ooh ooh ooh
Ooh ooh ooh ooh ooh
Ek is ’n plaashond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond
Ek is ’n plaashond
Ek jaag die katte op die plaas rond
Noem my sommer plaashond
Brannas maak my gesond
Written by: Jakkie Louw