album cover
Jannie Bloemfontein
521
Afrikaans
Jannie Bloemfontein was released on March 24, 2023 by Warner Music Africa as a part of the album Jannie Bloemfontein - Single
album cover
Release DateMarch 24, 2023
LabelWarner Music Africa
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM162

Music Video

Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Jakkie Louw
Jakkie Louw
Vocals, Lead Vocals
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Background Vocals
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Emil Paul
Emil Paul
Background Vocals
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bass
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer, Mixing Engineer, Recording Engineer

Lyrics

[Verse 1]
Sy naam is Jannie Steyn
Hy pomp soos ’n spoorweg stoomtrein
Hy het tonnels gejaag
Van hier tot in die Wes-Kaap
[Verse 2]
Die jong girls moes maar eers wag
Want hy wou net die cougars jag
Dis nie ’n goeie plannie
Ook nie baie fun nie
As jou vriende sê
[Chorus]
Jannie, Jannie, hey
Jy kannie, kannie, kannie vir die tannies kyk
Jannie, Jannie hey, sê vir my
Gaan jy daai koek-sister byt?
[Chorus]
Jannie, Jannie hey
Sy waggel al soos ’n pikkewyn
Jy kannie, jy kannie
Jannie, Jannie Bloemfontein
[Verse 3]
Hy weet waar die anties in die son brand
Van Clifton tot in Bloubergstrand
Met ’n donkerbril oor sy oë
Koekeloer hy longe af so
[Verse 4]
Hy vat toe aan haar boud
Dit was Jannie se grootste fout
Dis nie goeie plan nie
Sien jy nie haar man nie?
Toe word ou Jannie geklap
[Chorus]
Jannie, Jannie, hey
Jy kannie, kannie, kannie vir die tannies kyk
Jannie, Jannie hey, sê vir my
Gaan jy daai koek-sister byt?
[Chorus]
Jannie, Jannie hey
Sy waggel al soos ’n pikkewyn
Jy kannie, jy kannie
Jannie, Jannie Bloemfontein
[Verse 5]
Jannie, hy is van Bloemfontein
Jannie pomp soos ’n spoorwegtrein
Jannie, hy is van Bloemfontein
Hy's 'n lekker ou Jan wat net vir tannies gaan
Jannie, Jannie Bloemfontein
[Verse 6]
Jannie, Jannie, hey
Jy kannie, kannie, kannie vir die tannies kyk
Jannie, Jannie, hey sê vir my
Gaan jy daai koek-sister byt?
[Chorus]
Jannie, Jannie, hey
Sy waggel al soos ’n pikkewyn
Jy kannie, jy kannie
Jannie, Jannie Bloemfontein
Jy kannie, jy kannie
Jannie, Jannie Bloemfontein
[Verse 7]
Volgende week sing ons oor Niel Nigel
Written by: Hugo Ludik, Jakkie Louw, Nicholas Jordaan
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...