Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Demi Lee Moore
Demi Lee Moore
Vocals
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Conductor
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

Berge en dale en hartseer verhale
Gebreekte beloftes en drome wat faal
Dit was seer, ek soek meer
Ek verdien
Liefde verlore en weer oor gebore
En brue wat verbrand soos 'n trein wat ontspoor
Weggeraak, deurgemaak
Ek is hier
Ek was daar, ek is deur
Ek is hier
As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar, ek is deur
Ek is hier
As dit koud raak daar buite en die reƫn storm val
Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal
Ek was daar, ek is deur
Ek is hier
Val sonder ophou of hartseer geraak
Die wie jy vertrou jou weer seergemaak
Dit is waar, sĆŖ dit maar
Jy is meer
Jou hart gebreek en die trane geval
Maar dinge raak beter belowe dit sal
Bly net hier, probeer weer
Weer en weer
As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar, ek is deur
Ek is hier
As dit koud raak daar buite en die reƫn storm val
Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal
Ek was daar, ek is deur
Ek is hier
Ek was daar, ek is deur
Ek is hier
As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar, ek is deur
Ek is hier
As dit koud raak daar buite en die reƫn storm val
Wees 'n vuur en brand helder vir een en almal
Ek was daar, ek is deur
Ek is hier
As die donkerte val en jy voel jy's alleen
Wees 'n lig en jy sal weer die spore kan sien
Ek was daar, ek is deur
Ek is hier
Written by: Johan Oberholzer
instagramSharePathic_arrow_out