Upcoming Concerts for Robbie Wessels
Top Songs By Robbie Wessels
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Robbie Wessels
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Robbie Wessels
Composer
Lyrics
Daar is net een ding van die Vrystaat waarna ek verlang
Is die seuns koshuis op Kroonstad se onderste gang
In kamer drie en twintig het ek gebly
Saam die grootste kak maaker van die kontrei
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
Henno De Vos bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is
Naby die badkamer aan die einde van die gang
Hang 'n bloed rooi gedaante hulle noem hom 'n brandslang
Rustig staan jy op niks gaan mos gebeur
En sodra jy op die toilet sit gaan niks vir Henno keer
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
Henno De Vos bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is
'N De Vos is 'n bliksem almal weet dit hier
Van muis tot meerkat biltong deel hy met plesier
Maar voor jy daar aan eet hier lĂȘ die geheim
Laat jy eers daaraan proe dan wen jy dalk sy game
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
Hou vas jou matras want De Vos is weer los
Henno De Vos bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma aanvaar hom soos hy is
Henno De Vos bly naby aan Steynsrus
En sy pa en sy ma aanvaar hom aanvaar hom soos hy is
Written by: Robbie Wessels