Upcoming Concerts for Snotkop
Featured In
Top Songs By Snotkop
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Composer
Dirk van Niekerk
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
So as dit lyk soos vakansie
En dit ruik soos vakansie
En dit suip soos vakansie
Is dit vakansie
En as dit klink soos vakansie
En dit blink soos vakansie
En dit drink soos vakansie
Is dit vakansie
Die jol is dik in Desember
Dik in Desember
Al die boude lyk soos prente
Parmantige presente
Kyk hoe pronk al die vente
Brandewyn trek nou rente
Jol is dik in Desember
Dik in Desember
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember
Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember
Desember is dik
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember
Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember
Desember is dik
Ons gaan stilsit verban
Kom ons steek die Webers aan
Is lus vir slordig raak
Tot in die nuwe jaar
Girls in die karavaan
Hul maak my tent opslaan
Is lus vir morsig raak
Totdat jou ma verjaar
Is lus vir slordig raak
Tot in die nuwe jaar
Is lus vir morsig raak
Totdat jou ma verjaar
So as dit lyk soos vakansie
En dit ruik soos vakansie
En dit suip soos vakansie
Is dit vakansie
En as dit klink soos vakansie
En dit blink soos vakansie
En dit drink soos vakansie
Is dit vakansie
Die jol is dik in Desember
Dik in Desember
Ek het drank in my Venter
Vanaand raak ons dit vlenters
Ons is vol goeie wenke
Partytjie presidente
Dik in Desember
Dik in Desember
Kom stamp dit los
Jy en jou bende
Die jol is dik in Desember
Desember is dik
Ek voel 'n veer
Ek het my sente
Die jol is dik in Desember
Desember is dik
Ons gaan stilsit verban
Kom ons steek die Webers aan
Is lus vir slordig raak
Tot in die nuwe jaar
Girls in die karavaan
Hul maak my tent opslaan
Is lus vir morsig raak
Totdat jou ma verjaar
Is lus vir slordig raak
Tot in die nuwe jaar
Is lus vir morsig raak
Totdat jou ma verjaar
Ons gaan vakansie hou
Totdat jou suster trou
Ons gaan parmantig raak
Totdat die vensters kraak
Ons gaan net dubbels drink
Totdat die toekoms blink
Ja, ons gaan dubbels drink
Totdat die toekoms blink
Written by: Dirk van Niekerk, Francois Henning