Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Hugo
Hugo
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Anton Myburgh
Anton Myburgh
Composer

Lyrics

Saartjie daar van Biesiesvlei
Het saam met my om die trein gery
Saartjie daar van Biesiesvlei
Het saam met my om die bus gery
Sulke duk swart raam brille gedra
In die lyns het sy my Coke gekry
As sy smile sien jy net gums
As sy smile sien jy net gums
Saartjie moenie worry nie als sal reg kom
Saartjie moenie worry nie jy sal sien
Eendag sal die liefde oor jou pad kom
Al lyk die dinge nou so bietjie krom
Oh al lyk die dinge nou so bietjie krom
Saartjie daar van Biesiesvlei
Het saam met my het saam met my matriek gekry
En sy dra nie meer daai brille nie
Sy het nou 'n vrou se lyf gekry
En as sy smile smile sy vir my
En as sy smile smile sy vir my
Saartjie moenie worry nie als sal reg kom
Saartjie moenie worry nie jy sal sien
Eendag sal die liefde oor jou pad kom
Al lyk die dinge nou so bietjie krom
Saartjie daar van Biesiesvlei
Het saam met my om die trein gery
Aan haar vinger het sy 'n ring gedra
Haar van het sy by my gekry
En as sy smile smile sy vir my
En as sy smile smile sy net vir my
Saartjie moenie worry nie als sal reg kom
Saartjie moenie worry nie jy sal sien
Eendag sal die liefde oor jou pad kom
Al lyk die dinge nou so bietjie krom
Saartjie moenie worry nie als sal reg kom
Saartjie moenie worry nie jy sal sien
Eendag sal die liefde oor jou pad kom
Al lyk die dinge nou so bietjie krom
Oh my Saartjie daar van Biesiesvlei
My Saartjie daar van Biesiesvlei
Saartjie daar van Biesiesvlei
Het saam met my op die trein gery
Written by: Anton Myburgh
instagramSharePathic_arrow_out