Featured In
Top Songs By Koos Kombuis
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Koos Kombuis
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Andre le Roux du Toit
Songwriter
Lyrics
Karin, onthou jy ons kuiers met koeldrank?
Alleen in die kaia van jeugtyd se groen
Onthou jy die dae van skoolbank en kersbrand?
Die nagte met honde en goed om te doen
Ek bring vir jou blomme
Ek gee jou genot
Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot
Ek weet dit is laat en jou ma, hulle slaap
Maar ek moes net vir jou sê
Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap
Saam het ons bulte geklim in die somer
En fietsgery al op die soom van 'n droom
Wat is jy as jy groot is, is die lewe net stroomop?
Al ons vrae het gewapper soos vlieërs aan 'n boom
Ek bring vir jou blomme
Ek gee jou genot
Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot
Ek weet dit is laat en jou ma, hulle slaap
Maar ek moes net vir jou sê
Ek het jou lief, ek het jou lief soos die Kaap
Karin, verstaan jy dat jare soos wyn
Kan oud word in kanne vol vriendskap en son?
Weet jy dat net kinders liewe Jesus kan liefhê?
Maar dat kinders die wêreld al meer gaan verstom
Ek bring vir jou blomme
Ek gee jou genot
Ek leen jou my bicycle sonder 'n slot
Ek weet dit is laat en jou ma, hulle slaap
Maar ek moes net vir jou sê
Ek het jou lief, ek jou lief soos die Kaap
Ek het jou lief soos die Kaap
Written by: Koos Kombuis