Top Songs By Wynand Strydom
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Wynand Strydom
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Wynand Strydom
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Ray Dylan
Producer
Rogan Kelsey
Mastering Engineer
Lyrics
[Verse 1]
Gisteraand het die son
'n Paar sekondes langer
Getalm tussen doringboom
Was die aarde sommer stil
[Verse 2]
Ek dink God het aspris
Dit net so gedoen
Gedink aan jou gister spore
En toe het ek gebid
[Verse 3]
Die bosveld se rooigrond
Is poeier getrap
Die bome se graaf skelette
Eensaam langs die pad
[Verse 4]
Die Jakkalsspore op die grondpad
Perfek gehet asof dit jou laaste spore
Op hierdie ou aarde sou wees
[Verse 5]
En uit my keel het ek gebid
Dat elke hart se vreugd en vrees
Sal nietig word vir jou
En dat elke afdraaipaadjie
Jou nooit nie sal laat verdwaal
[Verse 6]
Dit was alles net genade
Die Here het jou kom haal
Dit was alles net genade
Die Here het jou kom haal
[Verse 7]
Sommer so en sonder rede
En half onvanpas
Het ‘n kwêvoël vanoggend
Kom bohaai skop voor my ruit
[Verse 8]
Die bospad reis was vroeg
As gewoontlik aangesels
En die naguil se deuntjie
Troewer as die ander hand
[Verse 9]
En uit my keel het ek gebid
Dat elke hart se vreugd en vrees
Sal nietig word vir jou
En dat elke afdraaipaadjie
Jou nooit nie sal laat verdwaal
[Verse 10]
Dit was alles net genade
Die Here het jou kom haal
Dit was alles net genade
Die Here het jou kom haal
Dit was alles net genade
Die Here het jou kom haal
[Verse 11]
Mag die silwerdraad van jou gees, jou lyf nou los
Net voor die son se strale die sonbesie se keel losskroef
[Verse 12]
Dit was alles net genade
Die Here het jou kom haal
Dit was alles net genade
Die Here het jou kom haal
Written by: Wynand Strydom