Top Songs By Steve Hofmeyr
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Steve Hofmeyr
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Steve Hofmeyr
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Kevin Kruger
Producer
Lyrics
As jy eendag, miskien
In 'n droom oor ons weer sien
Hoe ver 'n mens kan travel
Op 'n mieliedorsmasjien
(Om deur die) Beeskraal en sy kallers
By die hooimied jou te vra
Is ek amper in jou drome?
Want jy's rêrig in my hart
Is ek amper in jou drome?
Want jy's rêrig in my hart
As jy eendag, miskien
In 'n droom oor ons weer sien
Hoe ver 'n girl kan travel
Met 'n skaam elektrisiën
Ek sou lig maak op jou paaie
En 'n kers wees vir jou kamer
Was jy amper in my drome?
Maar rerig in my hart
Was jy amper in my drome?
Maar rerig in my hart
As jy eendag my vra
Hoe't ek my van my lewe gedra
Toe jy my kom vertel het
Van 'n beter man se plaas
Sou ek jou sê, jy't als gemis
Toe ek my rug wegdraai
Daar was trane in my oë
Omtrent 'n liter en 'n kwart
Ek was amper in jou drome
Jy was rêrig in my hart
Daar was trane in my oë
Omtrent 'n liter en 'n kwart
Ek was amper in jou drome
Jy was rêrig in my hart
Written by: Steve Hofmeyr