Featured In
Top Songs By Karen Zoid
Similar Songs
Credits
COMPOSITION & LYRICS
Karen Zoid
Composer
Lyrics
I'd like to introduce myself - Johanna Ertjekollo
And this is the alternative, you was so saf n molo
Haai jy, loop verby, is mos decadent
Peace brother, give me five of suig jou peperment
Jy's cool, jy spoel jou mond met Aquafresh
En leer mos al van hip-hop in jou ma se crèche
Ja, this is alternative but we're not primitive
Some het nog hare op hul lyf but we just like to live in peace
Ekskuus, mevrou, wat gaan nou aan
Ek wil net weet of is die internet dan nou te blaam?
Oeps, jou naam, jou naam, I understand, madame
Ek ken mevrou, jy's een van daai's, jy is so bietjie skaam
Afrikaners is plesierig dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie en dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Baby, is jy nog lief vir my?
Baby, is jy nog lief vir my?
Baby, is jy nog lief vir my?
Ek gaan iemand anders kry
Luister hier jou yuppie scum
Jou preconceived millennium man
Ek maak jou kwaad, want ek weet ek kan
Gee my nog 'n vatlap, government plan
En die bedelaar staan met sy uitsteekhand
En vra my vir net nog twee rand
Mense vrek oor die hele land
En die res lê op Clifton se strand
En die music is vinnig, ek raak opgepsyche
If you don't like it, why don't you take a hike
Almal is anders. sê maar wat jou pla
Hou net op om vrae te vra
Afrikaners is plesierig, dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie en dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Baby, is jy nog lief vir my?
Baby, is jy nog lief vir my?
Baby, is jy nog lief vir my?
Ek gaan iemand anders vry
I'd like to now excuse myself, hul sit honde op mense
Ek gaan liewer skape tel op Radio Sonder Grense
Ja, jy fix my krieket en miskien my rugby
Bobby Skinstad, hoe's daai been, ek kyk nie Currie Cup nie
Jy's cool, jy voel 'n veer vir global warming
Betogers moet iets anders doen, pamflette lees is boring
Alles is affirmative, al is jou baas verwant
Kant sou ook geen kant kon kies so swot maar wyl jy kan
Die bank, die bank, die bank vra te veel rente
Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente
Ek het nie PMS nie, ek's net an actual bitch
I like to play my guitar, but I don't have perfect pitch
Afrikaners is plesierig, dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie en dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Baby, is jy nog lief vir my?
Baby, is jy nog lief vir my?
Baby, is jy nog lief vir my?
Ek gaan iemand anders vry
Written by: Karen Zoid