Top Songs By Die Karavaan Klankbaan
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Die Karavaan Klankbaan
Lead Vocals
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
Almero
Lead Vocals
Austin Hulme
Electric Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Karlien Van Jaarsveld
Songwriter
Almero Welgemoed
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Austin Hulme
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Ek klim op jou houtboot op jou onbekende waters
Al wat ons het is ‘n spaan en die heel dag
Vreemd om mekaar te vertrou op waters van neutrale aarde
Geen verwagting tussen my en jou
[Verse 2]
Ek verwag niks
Ooh-ooh, ooh-ooh
[Verse 3]
En jy dra my versigtig in jou oë
Selfs al raak ek bang is jy steeds daar om my te vang
[Verse 4]
Leer saam my die sterre ken dat ons rigtings sien en plekke ken
Die maan hang hier rond vir die konsert
[Verse 5]
Hy wil hê die lig moet nou uitkom
Want die dag sal alles op kan som
Toevou in die son se oop koevert
En jy is steeds by my
[Verse 6]
Son jy skyn so helder op my strate van verlange
Ek hou aan met hardloop totdat ek jou kry
Hou ek jou met hande wat jou net nie wil verander
Net tevrede met die jy wat nou hier is
[Verse 7]
Ek verwag niks
Ooh-ooh, ooh-ooh
[Verse 8]
En jy dra my versigtig in jou oë
Selfs al raak ek bang is jy steeds daar om my te vang
[Verse 9]
Leer saam my die sterre ken dat ons rigtings sien en plekke ken
Die maan hang hier rond vir die konsert
[Verse 10]
Hy wil hê die lig moet nou uitkom
Want die dag sal alles op kan som
Toevou in die son se oop koevert
En jy is steeds by my
[Verse 11]
Weelde in ‘n bosseryk
'n Groot boom met 'n groot prys
Staan ek asvaal en kaal
In die winterson wat alleen blom
Dis asof ek saam met jou verdorp
Die klipperige sandpaadjies
Volg 'n kaalvreet al die draaitjies
[Verse 12]
My stad se hart se spoed bedaar soos die laefenis van die bos my in die gesig staar
Ek keer weer terug met 'n hart wat pla soos ek ry in die boskar met enjin wat raas
Want hier is dit stadig, ja, hier is dit stil
Die nag roep die uile om die dag raat te onthul
Ooh-ooh, ooh-ooh
[Verse 13]
En jy dra my versigtig in jou oë
Selfs al raak ek bang is jy steeds daar om my te vang
[Verse 14]
Leer saam my die sterre ken dat ons rigtings sien en plekke ken
Die maan hang hier rond vir die konsert
[Verse 15]
Hy wil hê die lig moet nou uitkom
Want die dag sal alles op kan som
Toevou in die son se oop koevert
En jy is steeds by my
Written by: Almero Welgemoed, Karlien Van Jaarsveld