Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Prophet
Performer
Helmut Meijer
Keyboards
Lukas De Beer
Bass Guitar
Sven Blumer
Electric Guitar
Pierre Tredoux
Drums
COMPOSITION & LYRICS
Koos Van Der Merwe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Helmut Meijer
Producer
Lukas De Beer
Producer
Lyrics
[Chorus]
Ek is dankbaar
Ek is dankbaar en tevrede
Genade is die rede
O ja, my binnekant het vrede
Genade is die rede
O ja, my binnekant het vrede
[Verse 1]
Ek wil nie êrens anders bly nie
Ek wil nie 'n ander scooter ry nie
Ek soek nie 'n anner girl as jy nie
Jy’s my lovie, jy’s my baby
[Verse 2]
Ek vra nie vír 'n groter hifi nie
Kan nie worry oor die Wi-Fi nie
Sal vir jou nooit kan sê bye-bye nie
Jy hoef nooit oor my te raai-raai nie
[Chorus]
Ek is dankbaar
Ek is dankbaar en tevrede
Genade is die rede
O ja, my binnekant het vrede
[Verse 3]
Ek wil met niemand gaan baklei nie
Ek wil moeilikheid met niemand kry nie
Wil nie skinder, vloek, en wil nie stry nie
Soek nie skoor met jou in jou kontrei nie
[Verse 4]
Ek sal nie mind as jy by my kom braai nie
Ek sal nooit my rug op jou kan draai nie
As jy suffer sê ek nooit koebaai nie
I’ll be there to dry the tears you’re crying
[Chorus]
Ek is dankbaar
Ek is dankbaar en tevrede
Genade is die rede
O ja, my binnekant het vrede
[Verse 5]
Pilates het 'n groot paleis
Al die lanies kuier by sy huis
Maar die gangster langs die middelkruis
Oh I hear him sing amazing grace
[Verse 6]
And I'm walking on the narrow way
Ek het genoeg vir all the way
Die prodigal, ja, ek en hy
Ons het ons Pa se huis gekry
[Chorus]
Ek is dankbaar
Ek is dankbaar en tevrede
Genade is die rede
O ja, my binnekant het vrede
[Chorus]
En ek is dankbaar
Ek is dankbaar en tevrede
Genade is die rede
O ja, my binnekant het vrede
[Chorus]
(Ek is dankbaar)
(Ek is dankbaar en tevrede)
(Genade is die rede)
(O ja, my binnekant het vrede)
Written by: Koos Van Der Merwe