Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Loufi
Loufi
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Jean-Luc Handel
Jean-Luc Handel
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Jayms
Jayms
Producer

Lyrics

Uh, wooh, we get the biere, nooi the mense
Steek die vuur aan breek die vensters
Get the vellies, get the plakkies
Bring die tannies, gooi 'n dansie
Get the bakkie
Maki saak waar jy park, ek ry 'n bakkie, ooh
Maki saak waar jy staan, ons get the bakkie
Get the Bakkie
(Vroom Vroom)
We get the bakkie
We get the bakkie (Hey)
Get the Bakkie (Hey)
Laat op 'n Vrydagaand
Vrou slaap en die manne wil nog one way gaan
Whatsapp my fotos vanni vuur wat brand
Ek sneak toe uit met 'n bier in my hand
Iets sê vat die kar dit gaan sagter start
Ek skeem f dit ek vat die bakkie vanaand
Soos eki ding wil start kom die kamer lig aan
Oh jinne ek is ini sh*t vanaand, maar
We get the biere, nooi the mense
Steek die vuur aan, bsreek die vensters
Get the vellies, get the plakkies
Bring die tannies, gooi 'n dansie
Get the bakkie
Maki saak waar jy park, ek ry 'n bakkie, ooh
Maki saak waar jy staan, ons get the bakkie
Get the bakkie
(Vroom Vroom)
We get the bakkie
We get the bakkie (Hey)
Get the bakkie (Hey)
Nou's ek weg vannie huis en my phone bly lui
Ek's klaar ini nonsens so ek bly ry
Ek's amper by die kuier, iets pla vir my
Ek voel onrustig asof iemand vir my kyk
Eweskielik is daar ligte wat in my spieël verskyn
Dis my vrou se kar wat opvang met my
Ek wonder weet sy dis ek, maar voor sy my kry
Is my bakkie op die pavement en ek verdwyn
We get the biere, nooi the mense
Steek die vuur aan breek die vensters
Get the vellies, get the plakkies
Bring die tannies, gooi 'n dansie
Get the bakkie
Maki saak waar jy park, ek ry 'n bakkie, ooh
Maki saak waar jy staan, ons get the bakkie
Get the bakkie
(Vroom Vroom)
We get the bakkie
We get the bakkie (Hey)
Get the bakkie (Hey)
Written by: Jean-Luc Handel
instagramSharePathic_arrow_out