Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Carike Keuzenkamp
Carike Keuzenkamp
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cusano
Cusano
Composer
Grove
Grove
Composer
Svoboda
Svoboda
Composer
Danie Van Rensburg
Danie Van Rensburg
Composer

Lyrics

Pinnocchio, Pinnocchio
Hout kabouter, jy's 'n stouter
Jy laat jou tog so maklik vang
En raak dan altyd vreeslik bang
Jou klein kalant
Wie's jou maatjie, platpoot vaatjie
Haar naam is Gina en sy kwaak
As jy dit vir haar moelik maak
Jou klein kalant
Pinnocchio, Pinnocchio
Ou Gipeto, kyk net hierso
Jou seuntjie is 'n marionet
Hy's baie lief en baie pret
Die klein kalant
Gulietta, sy kan so kla
Maar soos ons almal sien sy gou
Sy's baie lief vir Pinnocchio
Die klein kalant
Pinnocchio, Pinnocchio
Houtpop kindjie, liefste seuntjie
Wat jou manewales met ons deel
Jy het ons harte weggesteel
Jou klein kalant
Pinnocchio, Pinnocchio
Written by: Cusano, Danie Van Rensburg, Grove, Svoboda
instagramSharePathic_arrow_out