album cover
Stof
1,628
Afrikaans
Stof was released on September 3, 2021 by Baartman Productions as a part of the album Stof - Single
album cover
Release DateSeptember 3, 2021
LabelBaartman Productions
Melodicness
Acousticness
Valence
Danceability
Energy
BPM84

Credits

PERFORMING ARTISTS
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Cornelius Christiaan Kritzinger
Cornelius Christiaan Kritzinger
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Christiaan Baartman
Christiaan Baartman
Producer

Lyrics

Ons is van dieselfde stof gemaak
Ons paaie draai al ewig inmekaar
As ek myslef verloor , bly jy steets op my spoor
Want ons is van dieselfde stof gemaak
Jare kom , en jare gaan verby
Met die somer son en die winter blom
Wat uitwys waar ons spore loop
Ek ken jou diepste donker denke
En net soos jy , my ook ken
Verdwaal ons saam in die groter prent want
 
As ek struikel weet ek jy verstaan ,
Met moed vergoed jy al my twyfle in beloftes van die lig
Deu bloed en stof is ons gebind in diepper wentel bane
Dit alles keer die groter seer seer ,
want wonde spoel weg met tyd want
Sonder woorde vind ek jou hart my hart
Sonder woorde , sien jy my smart
Sonder drome sou niemand ooit kon vlieg ,
want in jou drome ,
Bly jou woorde naby my
Written by: Cornelius Christiaan Kritzinger
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...