Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Wesley van der Westhuizen
Wesley van der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wesley van der Westhuizen
Wesley van der Westhuizen
Songwriter
Adri Britz
Adri Britz
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Wesley van der Westhuizen
Wesley van der Westhuizen
Producer

Lyrics

Ons kan dit nou al sien
Jou droomman aan jou sy
Ons dit nou al voel
’n cute kleine paartjie Karel en Deuntjie
Ons kan dit nou al hoor
’n soen op die wang, jy het die vis gevang!
 
Inhaak afhaak loshaak deurhaak
hulle vat mekaar om die dansvloer
Eks nie meer alleen
Eks meer as geseend
Met Karel die man van my drome
Ek het lank gewag
vir hierdie dag!
om die man te vind van my drome
Inhaak afhaak loshaak deurhaak
Inhaak afhaak loshaak deurhaak
Inhaak afhaak loshaak deurhaak
hulle vat mekaar! hulle vat mekaar
Inhaak afhaak loshaak deurhaak
Inhaak afhaak loshaak deurhaak
Inhaak afhaak loshaak deurhaak
hulle vat mekaar! hulle vat mekaar!!
Inhaak afhaak loshaak deurhaak
Inhaak afhaak loshaak deurhaak
Inhaak afhaak loshaak deurhaak
Ons vat mekaar, ja ons vat mekaar!
Written by: Adri Britz, Wesley van der Westhuizen
instagramSharePathic_arrow_out