Top Songs By Wesley West
Credits
PERFORMING ARTISTS
Wesley van der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wesley van der Westhuizen
Songwriter
Adri Britz
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Wesley van der Westhuizen
Producer
Lyrics
Hy’t ja gesê
Dis my eerste date
My hart klop uit ritme uit
Hy’t my gekies!
Hy’t my gekies!
Liewe Deuntjie, hy’t ja gesê!
Kan jy dit glo?
Ek kan nie
Ek ook nie
Wat kan ons sê?
Dis jou eerste date
Dis verseker hoogtyd
Maar jou klerekas is whack en nie so great!
Written by: Adri Britz, Wesley van der Westhuizen