Top Songs By Wesley West
Credits
PERFORMING ARTISTS
Wesley van der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wesley van der Westhuizen
Songwriter
Adri Britz
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Wesley van der Westhuizen
Producer
Lyrics
Arme Deuntjie, wie sal met haar gaan?
Getroud aan haar werk
Single gebrandmerk
In ’n wêreld van wit trou rokke
Is jy alleen alweer (alweer(
In ’n see vol visse
Is daar geen byte ek sweer (ek sweer)
Al jou vriende ruil doeke om
Al jou drome het uitgebom
Uitgebom
Bom, bom, bom, bom
Written by: Adri Britz, Wesley van der Westhuizen