Top Songs By Wesley West
Credits
PERFORMING ARTISTS
Wesley van der Westhuizen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Wesley van der Westhuizen
Songwriter
Adri Britz
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Wesley van der Westhuizen
Producer
Lyrics
Liewer kyker
Verwelkom asseblief die stem in Deuntjie se kop
Die warrelwind van Deuntjie se emosies
She calls a spade, a spade
And she doesn’t mind to get dirty, honey
Sy los jou nie uit nie
Sy knaag, knaag, knaag
Die stem wat altyd reg is en wat altyd weet van beter
The one, the only!
Vera, the voice of reason
Oh hi!
en baie welkom binne-in Desire van Jaarsveld aka Deuntjie se kop!
Ek is Vera en langs my is twee fabulous mense, Moses en Jakob
Hi!
Saam maak ons amok
Die trio wat nooit stop
Ons is die waaghalsige gedagtes wat gedurig in haar kop haar lewe kom opfff…
okay woah, woah woah…
okay, redigeer, guide, usher, noem dit wat jy wil!
Vera, Moses en Jakob hi!
is die Stemme in Deuntjie se kop!!
5,6,7,8!
Ek Vat Kanse en maak amok
Ek is die muse wat als uitlok
Komaan Deuntjie vat ’n kans
Saam met ons sal jy nog ver gaan!
Jy en ek en ek en jy
Wat is die verskil jy kan mos sien wat jy kry?
slay
Jy en ek en ek en jy
Klop klop
Wie’s daar?
Bitches please, dis Vera
yo yo yo
Moses en Jakob in die huis
Pow, wow, wow
kleine Deuntjie, sag en netjies, skaam gebore meise, Cute, shamepies!
Bruid van die jaar wil sy eendag wees,no tea, no shade, sy’t nog nooit gedate -
Biggie best, cutie pie, super slim en net so fraai
sy is insecure en out of sight maar met ons hulp skyn haar liggie bright!
Pliggie van formaat (ah ah) maar word nooit kwaad (ah ah)
Gemaak om te vlieg (ah ah) maar konserwatief, what!
Deuntjie, my liewe meisie
ons is die musikale wysie
Deuntjie, my liewe meisie
Ek is die musikale wysie
Ek is hier
ons is hier
sodat jy jou lewenslied kan sing
Ek is hier
ons is hier
om jou eerste liefde
Deuntjie
Wie was dit?
How rude?
Daai loser wat saam met Deuntjie werk
Okay dames ons sal moet box-step finish
Te vind
Te vind
Te vind, vind, vind, vind, vind, vind, vind
Jou eerste liefde, liefde, liefde
Te vind
Written by: Adri Britz, Wesley van der Westhuizen