Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Blackie Swart
Blackie Swart
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Blackie Swart
Blackie Swart
Composer

Lyrics

[Chorus]
Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry
Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry?
Hierdie bakkie
Waar't jy dit gekry?

[Verse 1]
Want waar ek vandaan kom kry die boere baie swaar
Die enigste ou wat geld maak is die blerrie afslaer
Laas was hulle besig om harde bene te kou
En met die paaie so sleg kan 'n bakkie net 'n jaar lank hou
[Chorus]
Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry
Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry?
Hierdie bakkie
Waar't jy dit gekry?
[Chorus]
Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry
Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry?
Hierdie bakkie
Waar't jy dit gekry?
[Verse 2]
Pryse val maar petrol word so duur
Iewers gaan dit goed maar dis baie ver van hier
Ek byt maar vas en sukkel maar so voort
Ek sal binnekort 'n nuwe bakkie moet koop
[Chorus]
Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry
Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry?
Hierdie bakkie
Waar't jy dit gekry?
[Chorus]
Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry
Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry?
Hierdie bakkie
Waar't jy dit gekry?
[Chorus]
Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry
Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry?
Hierdie bakkie
Waar't jy dit gekry?
[Chorus]
Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry
Is dit die bank se bakkie waar jy mee ry?
Hierdie bakkie
Waar't jy dit gekry?
[Chorus]
Maar dis 'n windgat bakkie waar jy mee ry
Is dit die bank se bakkie waarmee jy ry?
Hierdie bakkie
Waar't jy dit gekry?
Ja, hierrie bakkie
Waar't jy dit gekry?
Written by: Blackie Swart
instagramSharePathic_arrow_out