Top Songs By Leon Gropp
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Leon Gropp
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Leon Gropp
Composer
Christiaan Baartman
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Josh Oosthuizen
Producer
Lyrics
[Verse 1]
Dis Sondagaand dice in Voortrekkerweg
'n Tradisie wat begin het nog voor die Groot Trek
Lekker lekker mense dis 'n lekker plek die
En die Moot tref jou harder as Stillknocks du Plessis
[Verse 2]
Moot, tot die dood (Hey, hey, hey, hey, hey)
Net een ding beter as die dominee se preek is 'n brandewyn special in die middel van die week

Haal die man uit die Moot, maar nooit die Moot uit die man
Maak nie saak waar in die wêreld jy ook al gaan nie
Moot, Moot tot die dood (Hey, hey, hey, hey, hey)
[Verse 3]
Die heinings is hoog want die kinders byt die honde
Jy kan drink soveel jy wil maar rook is 'n sonde
Die room van Pretoria maak my hart vol
Voller as die Spur by die Jacaranda Mall
[Verse 4]
Moot, tot die dood (Hey, hey, hey, hey, hey)
Net een ding beter as die dominee se preek is 'n brandewyn special in die middel van die week
Moot, tot die dood (Hey, hey, hey, hey, hey)
Haal die man uit die Moot, maar nooit die Moot uit die man
Maak nie saak waar in die wêreld jy ook al gaan nie
Moot, Moot tot die dood (Hey, hey, hey, hey, hey)
[Verse 5]
Queenswood, Moregloed, die Moot lê diep hier in my bloed
Classy, Kommin bymekaar, die Moot maak al jou drome waar
Daar's net boom, dis die Wonderboom, goeie mense, room van die room
Suid van die Magaliesberge en van daar nog baie verder
Rietondale, Rietfontein, luister nou maar baie fyn
Maak nie saak nie, weet jy wat?
Dis nie 'n plek op 'n kaart nie, dis 'n plek in jou hart
[Verse 6]
Moot, tot die dood (Hey, hey, hey, hey, hey)
Net een ding beter as die dominee se preek is 'n brandewyn special in die middel van die week
Moot, tot die dood (Hey, hey, hey, hey, hey)
Haal die man uit die Moot, maar nooit die Moot uit die man
Maak nie saak waar in die wêreld jy ook al gaan nie
Moot, Moot tot die dood (Hey, hey, hey, hey, hey)
Moot tot die dood
Moot tot die dood (Hey)
Written by: Christiaan Baartman, Leon Gropp