Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Leah
Leah
Vocals
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
Robin Keilly
Robin Keilly
Programming
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
Jacomien de Villiers
Jacomien de Villiers
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Vorster
Johan Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Producer
Robin Keilly
Robin Keilly
Mixing Engineer

Lyrics

Gee my net spasie
Sê jy met grasie
Ek weet hoe jy regtig voel
Hou op my duld sê wat jy bedoel
Waar het ons dit verloor
Waar het jy my nie gehoor
Ons was so goed saam gewees
Maar ek het die tekens verkeerd gelees
Toe ek joune was
Toe ek joune was
Kon ek jou nog in my arms vashou
Ek was so verlief
Ek was mal oor jou
En ek weet ek moet dit vir jou sê
Net as jy nog wonder
Of ek terug verlang
Na toe ek joune was
Toe ek joune was
Toe ek joune was
Ek sal jou nooit vergeet
Ek was regtig lief jy weet
Maar dit het jou so duur gekos
En ek het verwag dat jy my sou los
Toe ek joune was
Toe ek joune was
Kon ek jou nog in my arms vashou
Ek was so verlief
Ek was mal oor jou
En ek weet ek moet dit vir jou sê
Net as jy nog wonder
Of ek terug verlang
Na toe ek joune was
Toe ek joune was
Toe ek joune was
Het jy my hart gesteel my liefling
Hoe gee ek dit vir iemand anders
Toe ek joune was
Toe ek joune was
Ek was so verlief
Ek was mal oor jou
En ek weet ek moet dit vir jou sê
Net as jy nog wonder
Of ek terug verlang
Na toe ek joune was
Toe ek joune was
Toe ek joune was
Joune was
Written by: Johan Vorster
instagramSharePathic_arrow_out