Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
FATMAN
FATMAN
Vocals
Kahn Morbee
Kahn Morbee
Vocals
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Background Vocals
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Producer

Lyrics

Eendag, lank gelede
In my drome
Was daar 'n vrou soos jy
Sy was ver te mooi vir my
Daar was 'n eiland vol meisies
In bikini's
En almal lyk soos jy
Dit was ver te veel vir my
Kaptein, span die seile
Kaptein, sy is myne
Daar waar die son opkom
Oor die horison wag sy, sy wag vir my
Eendag op 'n reëndag
Ons alleen dag
Dit was net ek en jy
Ons het mekaar in 'n droom gekry
Daar was 'n eiland vol kinders
By dosyne
En almal lyk soos jy
En dit was mooier as mooi vir my
Kaptein, span die seile
Kaptein, sy is myne
Daar waar die son opkom
Oor die horison wag sy vir my
Kaptein, span die seile
Kaptein, sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag, sy wag vir my
Kaptein, ek wens jy wil my hoor
Kaptein, ek wens jy wil
Ek gaan my droom verloor
Kaptein, span die seile
Kaptein, sy is myne
Daar waar die son opkom
Het sy gesê sy wag vir my
Kaptein, span die seile
Kaptein, sy is myne
Daar waar die son gaan lê
Het sy gesê sy wag, sy wag vir my
Written by: Don Kelly, Kurt Darren, Marc Brendon
instagramSharePathic_arrow_out