Upcoming Concerts for Snotkop
Featured In
Top Songs By Snotkop
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Composer
Dirk van Niekerk
Composer
Adolf Vorster
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
Lyrics
Moenie dink jy gaan nou fancy raak
Net omdat jy daardie Calvin's dra
Ja, nee moenie hier by my kom kla
As die katte jou nie smaak
Laat ek verduidelik, verduidelik
As ek my plakkies en my koertbroek dra
Kan ek haar net hier lekker laf laat raak
En op dieselfde tyd 'n vuurtjie start
Ja, ek klap dit heavy smart
Dit is mos duidelik, dis duidelik
Want al die girls, die girls, die girls
Hulle vind dit te heerlik
Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik
Ek maak dit begeerlik
My maggies
Ek rock my kortbroek en plakkies
Drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan
Ja, as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies
Vry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan
Ja, as ons dans toe gaan
Kortboek en plakkies
Dit maak my fantasties
Ja, kortbroek en plakkies
Maak nie saak nie
Ons soek nie kakiebossies oor ons pad nie
Oh nee
Ek sien jy dink jy lyk soos Tom Cruise, bra
Net omdat jy daardie Ray-Bans dra
Ja, nee moenie jou kom snaaks gedra
As die katte vir dit vra
Laat ek verduidelik
Ja, laat ek verduidelik
As jy dit met 'n plakkie en 'n kortbroek klap
Dan gooi die girls dit oor in derde rat
Dan gaan sy lekker aan jou been wil vat
Want jy bring dit heavy smart
Dit is mos duidelik, dis duidelik
Want al die girls, die girls, die girls
Hulle vind dit te heerlik
Kom wees nou eerlik, eerlik, eerlik
Ek maak dit begeerlik
My maggies
Ek rock my kortbroek en plakkies
Drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan
Ja, as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies
Vry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan
Ja, as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies
Dit maak my fantasties
Ja, kortbroek en plakkies
Maak nie saak nie
Ons soek nie kakiebossies oor ons pad nie
Oh nee
En as jy graad gaan vang
Ja, trek 'n kortbroek aan
Lekker in jou shorts
Maak jou ouers trots
En as jy vra vir trou
Kom dra jou plakkies my ou
Dalk sê sy ja
Want jy lyk so nxa
Want jy lyk so nxa
Girls sê daar's niks nie so sexy
Soos kortbroek en plakkies nie
Hey, girls daar's niks nie so sexy
Soos kortbroek en plakkies nie
En plakkies nie
My maggies
Ek rock my kortbroek en plakkies
Drink vuil Coke, rook twakkies
As ons dorp toe gaan
Ja, as ons dorp toe gaan
Met my kortbroek en plakkies
Vry ek jou in my bakkie
As ons dans toe gaan
Ja, as ons dans toe gaan
Kortbroek en plakkies
Dit maak my fantasties
Ja, kortbroek en plakkies
Maak nie saak nie
Ons soek nie kakiebossies oor ons pad nie
Oh nee
Written by: Adolf Vorster, Dirk van Niekerk, Francois Henning