Music Video

Credits

PERFORMING ARTISTS
Snotkop
Snotkop
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Henning
Francois Henning
Composer
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Composer
Adolf Vorster
Adolf Vorster
Composer

Lyrics

Lanklaas 'n jol so geskud in '84 Ja, al die shooters dit maak ons willewragtig Hou vas die trouring hou vas die girls is beautiful Maak los die brieke, die ding wil agteruit rol Toe ek weer sien toe staan Dirkie op die graspark Hy staan bekend as daai ou wat als laag vat Check hierdie party-trick, kom ons maak geskiedenis Kom cheer vir Dirkie, want Dirkie is die business Brandweerwa kon hom nie keer nie Die hele buurt brand af, sorry meneer HKGK, hier kom dit nou bra HKGK, soek jy 'n pakslae Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar HKGK, hou aan ek's nou daar H.K.uh.G.K H.K.uh.G.K H.K.uh.G.K H.K.uh.G.K Sy sê sy skinnidip altyd, net so na twaalf En sy't 'n lyfie wat my so lekker lus maak Hou vas jou rokkie hou vas, ja ek is nou daar Maak solank jou knoppies los, ja jy sal moet reg staan Toe ek daar aankom, toe staan sy al daar half kaal Ons spring maar in en dis toe dat alles Suid val Topless en vry in die swembad, ons is half mal Net toe dit lekker rof raak, toe staan haar pa daar 'n haelgeweer kon my nie keer, sy't my verhinnerweer, sorry meneer HKGK, hier kom dit nou bra HKGK, soek jy 'n pakslae Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar HKGK, hou aan ek's nou daar H.K.uh.G.K H.K.uh.G.K H.K.uh.G.K H.K.uh.G.K So as jou bure bel om tien uur in die oggend want almal is daar tot - HKGK En as die pote klop die vyfde keer in twee dae want almal swem kaalgat - HKGK HKGK, hier kom dit nou bra HKGK, soek jy 'n pakslae Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar HKGK, hou aan ek's nou daar HKGK, hier kom dit nou bra HKGK, soek jy 'n pakslae Kry jou kop bymekaar want ons gaan baljaar HKGK, hou aan ek's nou daar H.K.uh.G.K H.K.uh.G.K H.K.uh.G.K H.K.uh.G.K
Writer(s): Francois Henning,, Dirk Niekerk,, Adolf Vorster, Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out