Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Theo Kgosinkwe
Theo Kgosinkwe
Composer
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Oscar Mdlongwa
Oscar Mdlongwa
Composer
Sarah Theron
Sarah Theron
Lyrics
Bruce Sebitlo
Bruce Sebitlo
Composer
Zynne Sibika
Zynne Sibika
Composer

Lyrics

Oh, yeah-yeah-yeah
(Ndihamba nawe)
Hamba nawe
Oh-ho-ho
Ndihamba nawe
(Ndihamba nawe)
Ek sien jou in die skare
Ek sien jou in die skare
Ek sien jy sing en swaai jou hande
Ek sien jy dans alleen
Ek sien jy dans alleen
My hart vertel my dis ʼn skande
Ek speel op my kitaar nou
Ek speel op my kitaar
Ek wens ek was al kla-a-aar
Ou girl ek wil nie pla nie
Maar kan ek jou nie vra
Ek kan nie wag om jou te vra nie
Kom bietjie hier
Kom bietjie hier
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Kom bietjie hier
Kom bietjie hier
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Oh, yeah-yeah-yeah
(Ndihamba nawe)
Hamba nawe
Oh-ho-ho
(Ndihamba nawe)
Ndihamba nawe
(Ndihamba nawe)
My hart is dors
Oeh my hart is dors
My hart is dors vir bietjie liefde
Ek het baie beeste
En ek het baie brood
Maar sonder liefde slaap ek honger
Oeh en elke aand
Oeh elke aand
Ja elke aand is ek alleen
(Ek alleen)
En ek kan nie wag nie
Nee ek kan nie wag nie
Ek kan nie wag om jou te vra nie
Kom bietjie hier
Kom bietjie hier
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Hey
Kom bietjie hier
Kom bietjie hier
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Hey
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Ek kan sien jy's in ʼn wêreld van jou eie
Ek sal belowe
Dis alles joune
Wens jy was myne
Ag word tog myne
Ek sal jou op my hande dra
Ja, ja
So kom nader aan die een wat jy wil hê
Want ek is joune
Vir altyd joune
Ek weet jy's myne
Vir altyd myne
Ek wil jou net hier by my hê
Yeah-yeah
Kom bietjie hier
Kom bietjie hier
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Hey
Kom bietjie hier
Kom bietjie hier
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Hey
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom bietjie hier
(Kom bietjie hier)
Kom vat my huistoe
Hamba nawe
(Ndihamba nawe)
Written by: Bruce Sebitlo, Don Kelly, Kurt Darren, Marc Brendon, Oscar Mdlongwa, Sarah Theron, Theo Kgosinkwe, Zynne Sibika
instagramSharePathic_arrow_out