Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Van Pletzen
Lead Vocals
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Bass Guitar
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Acoustic Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Van Pletzen
Van Pletzen
Producer
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Producer

Lyrics

Dis moeilik om lig te maak – maar jy mag
Dis swaar om in die donker te skyn – maar jy kan
Dis soms hartseer om lig te bring
Maar elke lig is 'n begin
Klein of groot – maak lig
Maak lig
Maak lig
Want selfs in die kleinste glans lê die grootste kans
Dis moeilik om lig te skep
Maar daarin lê die vreugde
Stilte. Vrede. Strale
Deel dit vry
Waar dit nodig is
MAAK LIG
Maak lig
Maak lig
Maak lig
Maak lig
Maak lig
Maak lig
Written by: Matthieu Auriacombe, Pierre-Henri van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out