Music Video

Eldon Flare - Orion (Official Music Video)
Watch Eldon Flare - Orion (Official Music Video) on YouTube

Featured In

Lyrics

In jou groen oë
sien ek
Sien ek
n sterrestelsel
Dit omhels ons
Soos die ringe om daai plek
Hey hey hey my lief
Waarnatoe het jy skielik verdwyn
Nou voel ek klein
Soos wat ek sweef
sweef deur die wolke
Ek is al Orion verby
Met my verlange is dit
Jy wat wag
Jy wat wag
Is dit jy wag
Jy wat wag.
Vir my
Vlieg deur konstellasies
En ek vlieg deur sterre
Raak my visies erger
En my oë net slegter
Want ek vlieg al vir so lank
Maar my drome raak te groot en ek val al hoe verder
Hey hey hey my lief
Waarnatoe het jy skielik verdwyn
Nou voel ek klein
Soos wat ek sweef
sweef deur die wolke
Ek is al Orion verby
Met my verlange is dit
Jy wat wag
Jy wat wag
Is dit jy wag
Jy wat wag.
Vir my
Orion
Orion is ek lankal verby
nou voel ek pyn
nou sweef ek
alleen deur die wolke
Ek is al Orion verby
Met my verlange is dit
Jy wat wag
Jy wat wag
Is dit jy wag
Jy wat wag.
Vir my
Waarnatoe het jy skielik verdwyn
nou voel ek klein
Is dit jy wat wag
jy wat wag
instagramSharePathic_arrow_out