Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Aidan Kade
Aidan Kade
Vocals
Robin Kielly
Robin Kielly
Programming
Ruan Graaff
Ruan Graaff
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Aidan Kade
Aidan Kade
Composer
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Ek sal my lewe weggee
Vir ‘n oomblik om by jou te wees
Stede en berge het g’n
Ek sal my pad na jou vind
[Verse 2]
Ek wil net meer van jou weet
Ensiklopedie van jou lees
Vir jou sal ek alles gee
Elke druppel in die see
[PreChorus]
Nader aan jou
Nader aan jou
Nader aan jou
Nader aan jou
[Chorus]
Die paaie min gereis
Is al my tweede huis
Daar’s ‘n plek waar ons paaie kruis
Eers as ek by jou is
Sal hierdie hart kan rus
Daar’s ‘n plek waar ons paaie kruis
[Chorus]
Net een tree, nog ‘n tree
Na die plek waar ons paaie kruis
Stap vir stap, nog ‘n trap
Na die plek waar ons paaie kruis
[Verse 3]
Trap spore in my selfbeheer
Jy maak my mal ek sweer
My siel kreun aanhoudend vir jou
Roep my net nog ‘n keer
Ek's senuweeagtig om jou
Veral as jy kyk in my oë
Jy wat my hart warm hou
Hitte te erg om te glo
[PreChorus]
Nader aan jou
Nader aan jou
Nader aan jou
Nader aan jou
[Chorus]
Die paaie min gereis
Is al my tweede huis
Daar’s ‘n plek waar ons paaie kruis
Eers as ek by jou is
Sal hierdie hart kan rus
Daar’s ‘n plek waar ons paaie kruis
[Chorus]
Net een tree, nog 'n tree
Na die plek waar ons paaie kruis
Stap vir stap, nog 'n trap
Na die plek waar ons paaie kruis
[Chorus]
Whoa
Na die plek waar ons paaie kruis
Stap vir stap, nog 'n trap
Na die plek waar ons paaie kruis
[Chorus]
Mmh
Na die plek waar ons paaie kruis
Written by: Aidan Kade, Don Kelly, Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out