Credits

PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Van Pletzen
Lead Vocals
Droomsindroom
Droomsindroom
Performer
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Synthesizer
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Van Pletzen
Van Pletzen
Producer
Nax
Nax
Producer

Lyrics

[Verse 1]
Op 'n ander tyd op 'n ander plek
'n Ander jy en 'n ander ek
Dieselfde koel deur 'n nuwe kerk
In 'n ander wêreld kan ons dalk werk
[Verse 2]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
[Verse 3]
As die wêreld net groter was, mmh
As die wêreld net groter was, mmh
[Chorus]
As die wêreld net groter was
Ons koppe kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wêreld net groter was
[Chorus]
As die wêreld net groter was
Ons egos kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wêreld net groter was
[Verse 4]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
[Verse 5]
As liefde blom sal liefde bloei
Ek wens ek kon net saam jou groei
Al wat ek ken is 'n skaduwee
'n Ouer jy maar lief ek sien jou weer
[Verse 6]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
[Chorus]
As die wêreld net groter was
Ons koppe kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wereld net groter was
[Chorus]
As die wêreld net groter was
Ons egos kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wêreld net groter was
[Chorus]
As die wêreld net groter was
Ons koppe kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wêreld net groter was
[Chorus]
As die wêreld net groter was
Ons egos kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wêreld net groter was
[Chorus]
As die wêreld net groter was
Ons koppe kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wêreld net groter was
[Chorus]
As die wêreld net groter was
Ons egos kleiner was
Sou ons dalk wees nie was
As die wêreld net groter was
[Verse 7]
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Oh-oh-oh, oh-oh-oh
Written by: Matthieu Auriacombe, Pierre-Henri van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out