Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Van Pletzen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Songwriter

Lyrics

[Verse 1]
Ek kort 'n vakansie, my brein is vol
Light 'n Zaabie, ek wil irie voel
Follow your drome, it's belangrik too
Ons almal is besig, so much to do
[Verse 2]
Moet die lewe so vinnig gaan, ek kort 'n time-out

Kan ons dinge net easy vat, ek roep 'n time-out

[Verse 3]
Time-out
Time-out
Time-out (Time ohh)
Time-out
Time-out
Time-out (Time ohh)
[Verse 4]
Haal asem, ons almal doen
Haal asem, ons almal moet
[Verse 5]
Time-out
Time-out
Time-out, ohh
Time-out
Time-out
Time-out, ohh
[Verse 6]
Haal asem, ons almal doen
Haal asem, ons almal moet
[Verse 7]
Moet die lewe so vinnig gaan, ek kort 'n time-out
Moet die lewe so vinnig gaan, ek kort 'n time-out
Kan ons dinge net easy vat, ek roep 'n time-out
Kan ons dinge net easy vat, ek roep 'n time-out
[Verse 8]

[Verse 9]
Time-out
Time-out
Time-out
Time-out
[Verse 10]
Time-out
Time-out
Time-out, ohh
[Verse 11]
Oh-oh-oh
Written by: Matthieu Auriacombe, Pierre-Henri van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out