Featured In
Credits
PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Songwriter
Lyrics
[Verse 1]
Ek hoor jy's 'n challenge, act soos 'n badass
Jy's donners mooi maar jy is damaged
Ek voel confused, ek glo in balance
Ek doen my beste maar dis te min
[Chorus]
Alles wat jy wou hoor altyd uit by die ander oor
Mens sal sweer jy's doof, jy gaan jouself van tyd beroof
En dalk is dit te laat, Liefde gee my nog 'n kans
Dis nie meer genoeg nie en ek wil nie meer met die deuntjie wroeg nie
[Verse 2]
Kom ons stop die games, oh(Games, games, games)
Kom ons stop die games, oh (Games, games, games)

Kom ons stop die games, aye
[Verse 3]
Jy verdien die beste, maar jy's depressed
Jy sien net foute in alle sukses
En jy praat oor liefde en dit voel intense
Jy sweer dis liefde maar dis net seks
[Verse 4]
Kom ons stop die games, oh (Games, games, games)
Kom ons stop die games (Games, games, games)
[Chorus]
Alles wat jy wou hoor altyd uit by die ander oor
Mens sal sweer jy's doof, jy gaan jouself van tyd beroof
En dalk is dit te laat, Liefde gee my nog 'n kans
Dis nie meer genoeg nie en ek wil nie meer met die deuntjie wroeg nie
[Verse 5]
Kom ons stop die games (Games, games, games)
Kom ons stop die games (Games, games, games)
Kom ons stop die games (Games, games, games)
Kom ons stop die games (Games, games, games)
[Chorus]
Alles wat jy wou hoor altyd uit by die ander oor
Mens sal sweer jy is doof, iewers het ons mekaar verloor
En dalk is dit te laat, Liefde gee my nog 'n kans
Dis nie meer genoeg nie en ek wil nie meer met die deuntjie wroeg nie
[Verse 6]
Kom ons stop die games, oh (Games, games, games)
Kom ons stop die games, oh (Games, games, games)
Kom ons stop die games, oh (Games, games, games)
Kom ons stop die games (Games, games, games)
[Verse 7]
Kom ons stop die games
Kom ons stop die games
Written by: Matthieu Auriacombe, Pierre-Henri van Pletzen