Featured In

Credits

COMPOSITION & LYRICS
Neil Büchner
Neil Büchner
Songwriter

Lyrics

Josef en Maria
Kyk, waar is ‘n herberg
Kyk, waar is ‘n herberg
Een waar jul kan rus
Daar in Betlehem
Daar lê my Verlosser
Ned'rig by die diere
Die diere in die stal
Herders op die velde
Hoor, daar praat die engel
Hoor, daar praat die engel
“Moenie bang wees nie”
Daar in Betlehem
Daar lê my Verlosser
Ned'rig by die diere
Die diere in die stal
Josef en Maria
Kyk, waar is ‘n herberg
Kyk, waar is ‘n herberg
Een waar jul kan rus
Daar in Betlehem
Daar lê my Verlosser
Ned'rig by die diere
Die diere in die stal
Herders op die velde
Hoor, daar praat die engel
Hoor, daar praat die engel
“Moenie bang wees nie”
Daar in Betlehem
Daar lê my Verlosser
Ned'rig by die diere
Die diere in die stal
Josef en Maria
Kyk, waar is ‘n herberg
Kyk, waar is ‘n herberg
Een waar jul kan rus
Written by: Neil Büchner
instagramSharePathic_arrow_out