Music Video

Featured In

Credits

PERFORMING ARTISTS
Helmut Meijer
Helmut Meijer
Other Instrument
COMPOSITION & LYRICS
Neil Büchner
Neil Büchner
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Helmut Meijer
Helmut Meijer
Mastering Engineer

Lyrics

Heer, ontferm U oor ons, waarom het U, ons verlaat
Waarom voel U, dan so ver, Heer, ons roep U aan
Elke dag en elke nag, soek ons rus as ons U roep
U, die Heilige, wat woon, waar ons U prys
Nes ons ouers, bly vertrou ons, dat U red
Here, bly tog naby ons, U ons sterkte en ons hulp
Heer, beskerm ons en red ons lewe van die swaard
U sal ons gebed verhoor, Heer, ons maak U Naam bekend
U, die Heilige, wat woon, waar ons U prys
Kom en prys die Here, almal, wat Hom dien
Kom spreek, Heer, tot storms en tot wolke
Kom vul die hemel met ontsag
Vir U Naam, bo alle Name
Kom hoor ons, U volke en U nasies
Ons glo, met alles, in die krag
Van U Naam, bo alle Name
Here, red ons! Here, help ons
Soos 'n dier, te swak om by die lek te kom
So verswak, my gees
Voed my, Heer,met waarheid, lewend, in U woord
Wees U my, Goeie Herder, Heer
Written by: Neil Büchner
instagramSharePathic_arrow_out