Top Songs By Anneli van Rooyen
Similar Songs
Credits
PERFORMING ARTISTS
Anneli van Rooyen
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Anneli van Rooyen
Composer
anders
Composer
Björn Ulvaeus
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Boet Pretorius
Producer
Lyrics
Jy en ek kan deel in liefde
Ons kan rus in die wete
Soos ou vriende doen
En selfs deur pyn en misverstande
Kan ons glo in ons drome
Soos ou vriende doen
Is daar lig of is dit donker?
Ons bly altyd aanhou sien
Oe, tyd se gang kan hoop nooit breek nie
Ons sal saam reis na môre
Soos ou vriende doen
Jy en ek kan deel in liefde
Ons kan rus in die wete
Soos ou vriende doen
En selfs deur pyn of misverstande
Kan ons glo in ons drome
Soos ou vriende doen
Is daar lig of is dit donker?
Ons bly altyd aanhou sien
Oe, tyd se gang kan hoop nie breek nie
Ons sal saam reis na môre
Soos ou vriende doen
Is daar lig of is dit donker?
Ons bly altyd aanhou sien
Oe, tyd se gang kan hoop nie breek nie
Ons sal saam reis na môre
Soos ou vriende doen
Ons sal saam reis na môre
Soos ou vriende doen
Written by: Anneli van Rooyen, Björn Ulvaeus, anders