Featured In
Top Songs By Karlien Van Jaarsveld
Credits
PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Performer
Robin Kielly
Programming
Ewald Coleske
Background Vocals
Johan Vorster
Background Vocals
Liezel Peters
Background Vocals
Corlea Botha
Background Vocals
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Ewald Coleske
Composer
Johan Vorster
Composer
Christoph Kotze
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Producer
Lyrics
Wat maak dit saak as ons nie met mekaar kan praat
As die donker kom draai en jy's bang om ʼn kans te vat
Al voel jy jy's alleen moet jy weet ek is jou skaduwee
Jy moet weet ek sal my alles en my laaste vir jou gee
En nooit, nooit is ʼn bitterlang tyd
Om te sê ons gaan nie baklei
Maar dis nie net ek en jy nie
En nooit, dit klink baie goed vir my
By jou verewig bly
Net ek en jy
Tot die perde eendag horings kry
Draai jou gesig na die een net vir jou gemaak
En raak vir my stil want met jou wil ek die heelaand praat
Ek weet jy het gesê ʼn duisend woorde maak geen verskil
Maar ek sal aanhou probeer al is dit ook vir die laaste keer
En nooit, nooit is ʼn bitterlang tyd
Om te sê ons gaan nie baklei
Maar dis nie net ek en jy nie
En nooit, dit klink baie goed vir my
By jou verewig bly
Net ek en jy
Tot die perde eendag horings kry
Tot die perde eendag horings kry
Tot die perde eendag horings kry
En nooit, nooit is ʼn bitterlang tyd
Om te sê ons gaan nie baklei
Maar dis nie net ek en jy nie
En nooit, dit klink baie goed vir my
By jou verewig bly
Net ek en jy
Tot die perde eendag horings kry
Tot die perde eendag horings kry
Written by: Christoph Kotze, Ewald Coleske, Johan Vorster