Credits
PERFORMING ARTISTS
Joe Foster
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Joe Foster
Songwriter
Lyrics
Ons het aanvaar, dit was al uitgeklaar
My liefde was nog altyd daar
Hoe dom kon ek wees was besig om met vuur te speel
Gebrand en hierdie les geleer
Liefde is 'n werkwoord
Dis 'n woord wat sê as ek jou wil hê vir altyd
Moet ek langs jou loop en aanhou hoop en opkyk
So moet ek jou bewys, liefde is 'n werkwoord
Liefde vertel ons sy beste kortverhaal
Terwyl ons ander planne maak
Hoe leef ons die lewe so as of tyd nooit op kan raak?
Ons sal maar net moet vrede maak
Liefde is 'n werkwoord
Dis 'n woord wat sê as ek jou wil hê vir altyd
Moet ek langs jou loop en aanhou hoop en opkyk
So moet ek jou bewys, liefde is 'n werkwoord
Wat ons net kan lees as ons terug kyk
Hoe dit moet lyk
Liefde is daai een ding wat ek nooit klaar sal maak
Liefde is 'n werkwoord
Dis 'n woord wat sê as ek jou wil hê vir altyd
Moet ek langs jou loop en aanhou hoop en opkyk
Uit my hart uit, so moet ek jou bewys
Liefde is 'n werkwoord
Dis 'n woord wat sê as ek jou wil hê vir altyd
Moet ek langs jou loop en aanhou hoop en opkyk
So moet ek jou bewys, liefde is 'n werkwoord
Dis 'n woord wat sê as ek jou wil hê vir altyd
Moet ek langs jou loop en aanhou hoop en opkyk
So moet ek jou bewys, liefde is 'n werkwoord
Written by: Joe Foster